Ons Storie
Oor Stoetbul
"Gebore uit die veld, gebou vir die dansvloer."
In 2023 het ons 'n droom gehad. 'n Plek waar mense in Suid Afrika kan saamkom, lekker kuier, hard dans en die week van ons skouers af kan skud.
Vandag groei daardie droom steeds, met live musiek, mechanical bulls vir die dapperes en 'n vibe wat jy nêrens anders sal kry nie.
Of jy nou kom vir die musiek, die dans of net om te kuier, een ding is seker:
Jy weet jy wil.
Familie
Ons is meer as 'n kroeg. Ons is 'n familie van plaasmense, dorpenaars en stadsjapies.
Musiek
Van Snotkop tot Karlien, van DJ's tot live bands. Die musiek is altyd hard en altyd lekker.
Energie
Daar is iets in die lug by Stoetbul. Jy voel dit by die deur. Jy wil nie huis toe gaan nie.
Trots
Proudly South African. Proudly Afrikaans. Proudly loud.
4
about_stat_venues
68.5K+
Volgers
541K+
Likes
2023
Est.
